Armoria - Heraldiek in Suid-Afrika
kwagga-skildhouer in wapen van Provinsie Wes-Kaap gemsbok-skildhouer in wapen van die Unie/Republiek van Suid-Afrika (1910-2000
Armoria
http://www.geocities.com/armoria
Heraldiek in Suid-Afrika
Rhodes UniversityDu PlessisUnie/Republiek van Suid-Afrika (1910-2000)UitenhageSuid-Afrika (2000)Victoria Girls’ High SchoolAfdelingsraad Albany

Welkom by die webwerf wat op Suid-Afrikaanse heraldiek konsentreer. Soos dit groei sal dit geleidelik ’n voller beeld van heraldiese gebruik in ons land skilder waar ons die uitdagings van die 21ste eeu aandurf.

*** Hierdie vry webwerf word soms ’n ruk lank gesluit weens sy gewildheid. ***
Boekmerk asseblief beide hierdie bladsy en sy spieël hier om te sorg dat jy dit steeds kan besoek.

die kleur goud die heraldiese pels teenhermelyn die kleur rooi die heraldiese pels vair die heraldiese pels goudhermelyn die kleur groen

’n ABC van die heraldiek
sluit in vrae wat dikwels gevra word (GDV)


Van Riebeeck helmteken van Stellenbosch Provinsie Oos-Kaap Primêre Skool Sunridge Tafelberg as die kompartement (waarop die skildhouers staan) in die wapen van die Provinsie Wes-Kaap
Temas in die heraldiek van Suid-Afrika

Graham van FintryBuro vir Heraldiek, Pretoria Roy Snyman Oettle wapen van ’n dame, op ’n ruitskild vertoon Christo Welgemoed
Armoria familia

Kaap die Goeie Hoop Limpopo KwaZulu-Natal Noord-Kaap Vrystaat Gauteng
Armoria patriæ

Kaapstad Oudtshoorn Grahamstad Pietermaritzburg Johannesburg Pretoria
Armoria civica

St Mary’s-katedraal, Port Elizabeth Biskop Helge Fosseus Biskop Michael Coleman, van Port Elizabeth Bisdom Port Elizabeth United Congregational Church Bisdom George
Armoria ecclesiastica

Universiteit Port Elizabeth St Andrew’s College University of Fort Hare Universiteit van Stellenbosch Laerskool Lorraine Technikon Pretoria
Armoria academica

Standard Bank Groote Schuur-hospitaal Filateliese Federasie van Suider-Afrika Knights of da Gama SA Akademie vir Wetenskap en Kuns Geskiedkundige Genootskap van SA
Armoria corporativa

LET WEL: Die insluit van skakels met ander bladsye dui nie noodwendig op die goedkeuring van die betrokke webmeesters nie, maar is ’n poging aan die part van hierdie webmeester om besoekers met die beste bekombare inligting te voorsien.


Counter

Suid-Afrika Suid-Afrika

Hierdie webwerf is trots om Suid-Afrikaans te wees


Terug na bo
For English, click here

International Association of Amateur Heralds International Association of Amateur Heralds web-koppeling

Die eienaar van hierdie webwerf is ’n Socius van
The International Association of Amateur Heralds

Amateur Heralds-ring
Amateur Heralds-ring
[ Sluit nou aan | Ring-kern | Na willekeur | << Vorige | Volgende >> ]


© 2001-2004 WebRing Inc. - Hulp - Soek deur WebRing

Titelgrafieke met behulp van MS Picture It!® voorberei / SA-vlagbeelde met vergunning van Flags of the World


Hosted by www.Geocities.ws

1