Hierdie webwerf � so te s� �n takkantoor van Armoria � ontleen sy adres aan die Afrikaanse term vir �n wapenfiguur wat dikwels in die heraldiek voorkom, en waarvan die vernoude vorm, die skuinsstreep, dikwels in beide die regter- en linkerposisie gebruik is as breuk deur jongere seuns van wapenvoerders. Hierdie URL is �n spie�l van �n webwerf wat die naam barensteel gebruik, die Nederlandse term vir die breuk wat die oudste seun in sy vader se leeftyd op sy wapenskild voer (in Afrikaans �baresteel�). Dit lyk paslik vir �n webwerf wat op familiewapens fokus. (Vir �n verduideliking van die skilde links en regs [die regterhandse een met �n baresteel], kliek hier)
*** Hierdie vry webwerf word soms �n ruk lank gesluit weens sy gewildheid. ***
Boekmerk asseblief beide hierdie bladsy en sy spie�l hier om te sorg dat jy dit steeds kan besoek.