Hierdie webwerf � so te s� �n takkantoor van Armoria � ontleen sy adres aan die naam vir �n wapenfiguur wat dikwels onder familiewapens as breukmerk voorkom. Op sy beurt is dit gekoppel aan �n URL wat met barensteel eindig � die Nederlandse woord vir die breuk wat �n oudste seun in sy vader se leeftyd op sy wapenskild voer (in Afrikaans �baresteel�). Albei lyk paslik vir webwerwe wat op familiewapens fokus. (Vir �n verduideliking van die skilde links en regs [die regterhandse een met �n baresteel], kliek hier)