Welkom by SAGebed

Welcome to SAGebed

Inhoudsopgawe
Doel
Wie mag aansluit
Prosedure om te volg
Sluit aan
Probleme & Voorstelle
Privaatheidsbeleid 

Table of Contents
Aim
Who may join
Procedure
Join
Problems & Suggestions
Privace Policy

Gebede vir Suid Afrika en die Wêreld
Matt 21:22 As julle glo, sal julle alles ontvang wat julle in die gebed vra.

Prayers for South Africa and the World
Matt 21:22 And all things, whatsoever ye shall ask in prayer, believing, ye shall receive.

Doel
Die doel van hierdie e-pos lys is om Christene reg oor die wêreld saam te bring in gebed. Daar moet gebid word vir:
- herlewing in Suid-Afrika
- herlewing in die Wêreld.
- Wêreld evangelisasie
   - Werkers
   - Fondse
   - Oop deure
   - uitreik na die verlorenes
- Suid Afrika
   - Politieke stabiliteit
   - Ekonomiese groei
   - Sosiale en Morele herstel op alle vlakke (publiek & privaat)
- spesifieke persoonlike behoeftes volgens die Heilige Woord van God.
Aangesien hierdie 'n Suid-Afrikaanse lys is, sal beide Afrikaans en Engels toelaatbaar wees.

Aim
The aim of this e-mail list is to bring Christians all over the world together in prayer. On this list we pray for:
- revival in South Africa
- revival in the World
- World evangelisation
   - Workers
   - Funds
   - Open doors
   - reaching the lost souls
- South Africa
   - Political stability
   - Economic growth
   - Social and Moral restoration on all levels (public & private)
- specific personal  needs according to the Holy Word of God
Since this is a South African list, both Afrikaans and English will be allowed.
Wie mag aansluit
Enige persoon mag aansluit by die lys. Wedergebore kinders van die HERE kan aansluit om saam te bid. As jy nog op soek is na die HERE, kan jy aansluit en jou gebedsversoek aan die lys rig.
Who may join
Any person may join the list. Born again children of God may join to pray with us. If you are still searching for God, you may join to post you prayer request to the list.

Prosedure om te volg
Stuur
Nadat u aangesluit het, kan u boodskappe na die lys te stuur by [email protected].
Hierdie boodskap sal dan aan al die lede van die lys gestuur word.
Van tyd tot tyd mag die lys gemodereer word om ongewenste boodskappe te filter, maar om die spoed te verhoog, sal boodskappe normaalweg onmiddelik deurgestuur word.
Die volgende boodskappe is toelaatbaar:
- gebedsversoeke
- terugvoer oor gebedsverhoring
- spesifieke sake om oor te bid
- bemoediging vir gebedsversoekers
- gebed-verwante artikels
Die volgende is NIE toelaatbaar nie:
- Liefdeloosheid
- Kwaadpraat
- Skinner
- Advertensies
Ontvang
Wanneer u aangesluit het, sal alle gebedsversoeke aan u gestuur word. U kan gebedsversoeke op een van twee maniere hanteer. U kan die versoek onmiddelik aan die Here opdra in gebed, of u kan dit op u gebedslysie plaas en op u gewone bid-tyd vir die sake bid.

Procedure
Send

Once you have joined the list, you may send messages to the list at [email protected].
This message will then be sent out to all the memebers of the list.
For increase reaction time, this list will usually not be moderated, unless unwanted messages needs to be filtered out from time to time.
The following messages are allowed:
- prayer requests
- feedback of prayer fulfillment
- specific subjects for prayer
- strenghen prayer requestors
- prayer-related articles
The following are NOT allowed:
- Lovelessness
- Hate speech
- Gosasip
- Advertisements
Receive
When you join, all prayer requests will be sent to you. These requests can be dealt with in two ways. You can immediately put the prayer before God, or you can put it on your prayer list and pray for it in your normal prayer time.

Sluit aan
Om aan te sluit, stuur 'n e-pos aan [email protected].

Join
To join the e-mail list, send an e-mail to [email protected].

 

Message website: http://groups.yahoo.com/group/sagebed 

Post message:

[email protected] 
Subscribe: [email protected] 
Unsubscribe: [email protected] 
List owner: [email protected] 

 

Privaatheidsbeleid
Enige e-pos wat aan die lys gestuur word, word aan al die intekenare gestuur. U e-pos adres word ook aan die e-pos gekoppel. Indien u nie wil hê dat u e-pos adres moet verskyn nie, kan u die boodskap aan my stuur, met 'n opskrif van "GEBEDE POS ANON" wat dit dan anoniem aan die lys sal stuur.
Die e-pos adresse wat op hierdie lys ingeteken is, sal nooit bekend gemaak word nie.
Privacy Policy
Any e-mail sent to the list, will be sent to all the members. Your e-mail address will be shown in the message. If you do not want your e-mail address to be distributed to the list, you may send a e-mail with a subject "PRAYER POST ANON" in the subject. I will then distribute it anonymously to the list.
The e-mail addresses on this list will never be revealed.

Domain with the complements of

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Hosted by www.Geocities.ws

1