STAMVADER
Hendrik FRAPPE

Hendrik FRAPPE kom as 'n adelbors in 1706 op die skip Rosenburg na die Kaap. In 1717 was hy 'n boekhouer in die VOC. In 1733 keer hy met sy vrou en kinders terug na Nederland. In 1743 is hy weer terug aan die Kaap as 'n vryburgher. Hy trou met, die weduwee van Jacob Keyser, Jeanette PRETORIUS. Hy trou die tweede keer 15 Desember 1720 met Aletta BOTHMA, sy was die weduwee van Willem de Ruyter. Hy trou weer op 22 Julie 1725 met Christina VAN ZYL, sy was die weduwee van Jurgen Friedrich Corbrach.

KINDERS
b1 Johanna Cornelia X 13 Sep 1726 Johannes Pleunis, XX 11 Sep 1735 Johan Christian Lamprecht
b2 Hendrik Frederik gedoop 30 Jun 1715
b3 Hendrina Johanna gedoop 16 Mei 1717, X 18 Apr 1756 Jan de Waal
b4 Geertruy Aletta gedoop 14 Des 1721
b5 Christoffel gedoop 28 Feb 1723
b6 Wilhelmus Christianus gedoop 29 Jan 1727
b7 Jan Cornelis gedoop 7 Nov 1728, X 4 Jun 1742 Jacoba Petronella Lourens, wed van Jan Jurgens
b8 Nicolaas Christianus gedoop 20 Aug 1730
b9 Albertus gedoop 13 Jul 1732, X Batavia met Anna Dorothea Wenschoe
b10 Jacobus * Nederland
b11 Samuel * Nederland
b12 Asseuris Bernhardus Bartholomeus gedoop 7 Jun 1744
b13 Anna Catharina gedoop 4 Jun 1747, X 29 Aug 1762 Laars Holtman van Stockholm

Bronne:
SAG Vol II

Saamgestel deur:
AM van Rensburg



 

 

 

 

Hosted by www.Geocities.ws

1