![]() |
||||
| My ramblings about my adventures developing software using Java, NetBeans and the command prompt! | ||||
Java Skooltake en Projekte
CCTC (Cape Career Training College) bied ekstra klasse en hulp aan vir studente wat sukkel met skooltake, projekte en ander Java programme. Besoek gerus hulle webwerf by http://www.cctcsa.co.za/highschooljava.html om meer uit te vind hieroor. Indien jy sukkel met enige aspek van Java kan jy maklik 'n klas of twee bywoon om die probleem uit die weg te ruim. Op versoek bied hulle ook Java aan vir diegene wat dit NIE op skool as 'n vak het nie, so selfs jou ouma kan nou Java leer, te lekker! 2008-08-11 20:22:07 GMT
|
||||