![]() |
||||
| My ramblings about my adventures developing software using Java, NetBeans and the command prompt! | ||||
Goeie projek idee
Die ouens by CCTC (Cape Career Training College) bied EasyScript aan. Dis 'n weergawe van snelskrif wat nogal heel maklik werk. Dis verseker 'n baie goeie idee om 'n projek te skryf wat EasyScript vertaal na Engels of Engelse woorde omsit na snelskrif toe. Jy kan maklik van databasisse gebruik maak en natuurlik 'n lekker GUI aanmekaar sit daarvoor. Jou rekenaartaak hoef nie dieselfde as al die ander ouens s'n te wees nie! Besoek http://www.cctcsa.co.za/easyscriptcertificate.html om meer oor die EasyScript ding uit te vind. Doen 'n bietjie huiswerk en dan kan jy maklik ekstra punte verdien met 'n LEKKER taak in plaas van al die boring goed wat die meeste matrieks weer gaan indien die jaar. 2008-08-09 15:04:17 GMT
|
||||