![]() |
||||
| My ramblings about my adventures developing software using Java, NetBeans and the command prompt! | ||||
Java in Afrikaans
Ja, Java lesse is ook nou in AFRIKAANS beskikbaar! Besoek gerus vir NoFuss Java om meer hieroor te leer. Die nuwe webwerf word geskep vir diegene wat hulp soek met Java, maar wat dit nie op skool of na-skool geleer het nie.
O ja, dis in Afrikaans, so dis heel maklik vir die res van ons van nie so GESOUT is met die Engelse taal nie! 2008-10-26 16:29:46 GMT
|
||||