Andrč Viljoen

 

Daar is  bewe in my gemoed

Wat geen moreson

Of kaggelvuur

Kan stop.

Daar is ‘n honger dier  in my

Wat voed op al die pyn

En hartseer

En groei.

 

Hosted by www.Geocities.ws

1