Includes work in his home tongue : Afrikaans
revitalising light
Totally invisible to the naked eye the
light vibrates to life’s kinetic rhytmn
as
it speeds
through life’s prism
exploding into a wondrous
array of beautiful colours
Magically enhancing
your darkening
existence
Forcibly evicting
your eerie thoughts
Revitalising
life’s splendour
before the witching
hour
2002-11-12
Stil en gedwee
Asof ons vir
buitewêreld vergete
is, staar ons na die
son se appelkoos
opkoms, wat stadig na 'n
helder blou verkleur
Skynbaar vergete
vir die woelige wêreld,
sit ons maar stil en gedwee
2002-07-27
Ongetiteld
die soete,
sapryke,
blye,
samesyn
sonder
dieprooi wyn,
laat
somber
gemoed, kwyn
samesyn,
laat haat
boet.
ons deel slegs
liefde,
vir goed!
2002-12-16
Haikoe
(VXII)
die donkerwolk, het
sommer skielik, ‘n silwer
randjie om, gekry
2003-01-16*
Tanka
(LXI)
soos ‘n sprokieswêreld
wye horison verlig
kleurvolle liggies
bewys van lewensbestaan
buite saal 487
2003-01-16