Baby en Baby se Bosman Lyne

Die Bosman familie was aan beide my vaders- en moederskant verteenwoordig. Aan my ma se kant was die bekende kerkvader Ds. H.S. Bosman se biografie tot groot hulp, maar aan my pa se kant het dit lank geneem om via sterfkennisse uiteindelik aansluiting by Sita de Kock se Bosman-boek se registers te vind.

Paul Adolf Maré

1962
Ouers


Paul Johannes Maré

4.7.1936


Anna Margeretha Scheepers

1941
Grootouers

Cornelius Adolf (Baby) Maré
11.9.1909 1991


Anna Susara (Baby) Schoeman
1917
Oorgrootjies
Catharina Elizabeth Bosman
2.10.1878 1.1.1955

Anna Debora Aletta (Annie) Bosman
1881 1940
Toorgrootjies
Johannes Hendrikus Lambertus (Jan) Bosman
9.11.1857 4.1.1924

Ds. Hermanus Stephanus Bosman
1848 1933
Oortoorgrootjies Johannes Stephanus Bosman
15.10.1834 1902

Aletta Magdalena Kock
1.9.1838 1891

Anna Debora Bosman
1821 1899

 Abraham Francois Bosman
1819 1865
6e Geslag
Hermanus Stephanus
(Sterk Hermanus) Bosman
8.11.1795 9.3.1881


Sara Susanna Hauman
20.6.1790 27.8.1877
Oudgrootjies Abraham Bosman
1.5.1760 14.4.1839

7.12.1794
Anna Debora du Toit
24.3.1767 ?.8.1829
Oudoorgrootjies Hermanus Bosman
24.9.1722 19.3.1814

21.3.1751
Maria Marais
1730 ?
Oudbetoorgrootjies Hermanus Lambertus Bosman
19.4.1682 26.7.1769

4.3.1708
Elizabeth de Villiers
5.11.1690 20.3.1765
10e Geslag Lambertus Bosman
? 1713

6.9.1681
Maria Franz
1656 ?.10.1772



Laat weet my gerus as iets gebreek of foutief is, of as ons gedeelde belangstellings het!
Hosted by www.Geocities.ws

1