![]()
Hierdie
van is afgelei van die dorpe Westerhuis in Overyssel en Gelderland in Nederland.
Die familiewapen is in rooi met 'n pelikaan van natuurlike kleur wat sy bors
ooppik.Die stamvader Pieter van der Westhuysen van Brugge in Vlaandere (België) kom hier aan as soldaat en word 'n burger op 18.1.1662.
1. Cor Pama: Die Groot Afrikaanse Familienaamboek