Ja dit is amper weer Kersfees ! Oral in die winkels begin ons nou weer te sien hie kinders (klein en groot) uitgelok word om deel te neem aan die “feestyd” met die koop van geskenke.

 

As ek jou vra, wat het jy verlede kersfees gekry en jy moet vinnig een ding noem. Wat sal jy noem ? Gaan jy die duurste geskenk eerste onthou en dit noem, of is daar iets anders hoe klein ookal maar tog baie waardevol omdat jy dit by “iemand” gekry het.

 

 

 

 

 

 

Hosted by www.Geocities.ws

1