Neil Kroese

 

Occupation:
Insurance Broker
Date of birth:
3 April 1965
Marital status:
Long Term relationship (with Aneen)
Education :
Matric - ILPA
Interests :
Sports, poetry,reading biography's,music(all) art, F1 racing
(SHUMI MAN!!)
Personal statement :
Born in Paarl,raised in Stellenbosch, matriculated Paul Roos
Gymnasium,studied law at University of Stellenbosch,sadly did
not finish!!(too lazy or too stupid? still figuring that out) Worked in
JHB for a tobacco company before eventually settling in Insurance.
Very involved in the administration of Blind Cricket at the moment,
President of Boland Blind Cricket.

 

 

Fynbos by die see
vir aneen, dankie

ek wou weer begin
wedergebore
naïef

ek wou weer kind wees
glo in
bome wat wind maak

ek wil nie meer weet
waarom die lug blou is
en wat is annerkant die sterre

ek wens ek kon wakker word
nuwe reëls
die lewe

soos die reuk van
pas geploegde koringlande
ver van die oestyd

soos die reuk van warm teer
na reën
of fynbos by die see

ek onthou jou die oggend
afgeëts in my vensterbank
al peinsend

na die berge
die siele onder
in die nat warm straat

so mooi is jy
so rein en broos
soos fynbos by die see

Neil Kroese

Hosted by www.Geocities.ws

1