Previous
Home
Poems by Sanet
Next
Skop, skiet en doodslag

Lap my in die gesig
En ek draai jou ander wang

Watte gejaag
Wat 'n lawaai
Winde van verandering
kom oor ons gewai

Is dit ek wat so swaar moet kry
Of is dit jy wat
eintlik moet ly?

Die tellie sal vertel
Waar jy jou oorlog
kan begin

Hy is tog die juffrou
van vandag
en die nederlaag
van m�re.

Kyk nou en betaal later!!!.

Copyright � Sanet Fourie 2001
All Rights Reserved

Hosted by www.Geocities.ws

1