Previous
Home
Poems by Sanet
Next
Gevoel en emosie

Weet jy hoe ek voel?
Verstaan jy dan nie
Ek het dit bedoel
Ek is nie 'n lappop nie.

Agter die mens
Sit 'n mens
Met wense
Drome
En grense

Verander dit en jy sit
Met 'n masjien
Wat nie kan bid

Sit jou gevoel op sy
En dan kan ons praat?
Hoeveel sin maak
So 'n daad

Ek is ek
Vergeet dit nie
Selfs die sterre
Sal jou s�

Gevoel is emosie
Emosie is ek.

Copyright � 2001 Sanet Fourie
All Righs Reserved

Hosted by www.Geocities.ws

1