Previous
Home
Poems by Sanet
Next
Ewebeeld

Spieeltjie, Spieeltjie aan die muur
wies die mooiste om die uur?
Is dit jy of
is dit ek?
Kyk jy vir my
of is ek die gek?

Draai jou om
en ek kyk weg
Ek maak jou toe
as die onweer kom.

Knik jou oog
en ek verlei
As jy staar
sien jy my ander sy.

Jy ken my
Jy droog my trane
Ek bewaar jou
Want as jy breek
sal sewe jaar
my siel rou

Copyright � Sanet Fourie 2001
All Rights Reserved

Hosted by www.Geocities.ws

1