Die Joubert gesin (Pappa Henning, Mamma Lien en Odelia)


We may not always support the content of banners shown above.

Ons ondersteun nie noodwendig altyd die inhoud van die baniere hier bo nie.


     
Pappa Henning, Mamma Lien en ons pragtige poppie Odelia. (April 2001 Margate)

Mamma Lien en Odelia op Margate Strand April 2001

Odelia is baie lief vir water en om in die sand te speel (nog steeds Margate in April 2001)

Lien voltooi haar duikkursus in Umkomaas - Eerste duik was Raggies Cave tussen die haaie - September 2001

Odelia is haar Pappa se klein oogappel en draai hom om haar kleine pinkie (Des 2001)

Henning en Lien - Korbitec se kersdinee 7 Desember 2001

Hosted by www.Geocities.ws

1