Ontmoet die res van ons familie


We may not always support the content of banners shown above.

Ons ondersteun nie noodwendig altyd die inhoud van die baniere hier bo nie.


2 boeties (Henning & Andre) met hulle vrouens (Lien & Hilda) met Odelia op haar se 1ste verjaarsdag)

Die Müllers op Odelia se 1ste verjaarsdag (Heel agter: Annalie, Middel: Peter, Pa Fred, Ma Nettie, Debbie, Voor: Realda, Jaques en Debbie se vried)

Annalie met die kinders op die springkasteel op Odelia se 1ste verjaarsdag (Adele, Odelia, Annalie en Dominique)

Kobus, Charlotte, Ettienne, Esmerelda en Emmerentia - April 2001 by Margate

Oupa Andre, Odelia en Ouma Bets. Odelia het die eerste truitjie aan wat Ouma vir haar gebrei het. Die foto is in Oupa en Ouma se tuin geneem.

Odelia se niggie Dominique en nefie Garreth. Hulle is Debbie se 2 kinders.

Henning se 2 sussies (Annalie en Debbie). Nog fotos van Annalie

Kobus staan agter, voor is Emmerentia, Esmerelda, Ettienne, en Henning met Odelia

   
     
     
     
  Hou die bladsy dop - nog fotos oppad.  
     
     

 

 

 

Hosted by www.Geocities.ws

1