Dink nie aan die vorige dinge nie,

en slaan geen ag op wat vroeër gebeur het nie.

Kyk, Ek gaan iets nuuts maak;

nou sal dit uitspruit;

sal julle dit nie merk nie?

Kyk, Ek maak ‘n pad in die woestyn,

riviere in die wildernis.

—  Jes. 43: 18-19  /  16 Junie 2001

Hosted by www.Geocities.ws

1