Versoeke
KMK handhaaf sedert 30/09/06 'n nuwe beleid i.t.v. versoeke. Dit lui as volg: ons gee as jy gee. Ons sal jou met liefde help soek na Afrikaanse kitaartabs wat jy graag wil speel, maar dan moet jy ons uithelp deur ook 'n nuwe song of twee (m.a.w. 'n Afrikaanse song wat nog nie op KMK is nie) aan te stuur. Om vir KMK te tab is moer maklik!

Kontak Jasper by
[email protected] vir meer inligting!
Hosted by www.Geocities.ws

1