Stefan van Zyl
"Stevie"
is:
'n konsertpianis
'n liefhebber van gebottelde water
'n tsammavreter
'n tolk vir die EU in Boesmanees
'n Anton Goosen-fan
'n versamelaar van malva plantjies
'n swemkampioen in versuipslag
'n koper van sjokolade spaghetti
'n erelid van Alkoholiste Anoniem
'n zepplin drywer
'n haarstilis vir Nicole Kidman
'n sweetpakverkoper in die Amasone
'n tennismaat van Anna Kournikova
'n voormalige sluipmoordenaar
'n pizza-eet rekordhouer (25 large in 60 sek.)
'n loodgieter in Thailand
'n trotse eienaar van 'n harem
'n beesblaas verkoopsagent
'n wenner van die Nobelprys vir Kleptomanie
'n Peter Pan wannabe
'n Zimbabwiese burger
en
'n oorlewende van die Titanic

Hy teel ook paddavissies in die Kalahari-woestyn
en verkoop kaas en tulpe aan die Hollanders.


Hy is ook 'n surrealis.
Hosted by www.Geocities.ws

1