Wat's nuut op
"Kitaar My Kruis"?
30/05/2009

Die volgende TABS van Die Heuwels Fantasties is opgelaai: Klein Tambotieboom, Nare Kaskenades, Oorlewing 101 en Pille vir Kersfees. Geniet!

22/03/2009

EINDELIK!

Nuwe langverwagte TABS vir die lanwagtendes.

Adam Riekert het
Glaskas se "Oor en Oor" bygedra, Rudolph Jacobs Joe F se "Hou My Vas" en dan is daar drie nuwe bladsye: Duskant Ombliksem ("Doringboom" getab deur Reinhardt van Zyl); Piet van Wyk de Vries se liedjies "Elke Soen Voel Soos Die Eerste Een", "Lee Skoene", "Madelein Madelein" en "Mariette Se Wals"; en dan Van Coke Kartel se songs bygedra deur Francois Meyer: "Buitekant", "Elke Oomblik Tel", "Evolusie" en "Genoeg Is Nie Genoeg Nie".

Weereens 'n aanmoediging vir alle tabbers om jul bydraes in te stuur.

Besoek ook ons groep op
facebook.

31/03/07

Vyf nuwe tabs van Radio Kalahari Orkes, bygedra deur mnr. Emile Odendaal.

05/01/07

Ons hier by KMK hoop dat julle almal 'n heerlike kersseisoen en nuwe jaar gehad het en wens almal sterkte toe vir 2007! Twee nuwe tabs deur ene Rudolph, albei van Jan Blohm: "Harlekyne en Treine" en "Opgedra aan Dinsdag".

Jasper


16/12/06

11 volksliedjies: Boetie Sy's 'n Perskeblom, Bokkie, Die Blink Vosperd,
Die Oukraalliedjie, Groen Koringlande, Jy Is My Liefling, My Blonde Matroos, My Hart Verlang Na Die Boland, Ou Tante Koba, Solank As Die Rietjie en
Tant Hessie Se Witperd.

Dan ook Bok van Blerk se "De La Rey", Carike Keuzenkamp se "Ystertrein", Rina Hugo se "Ek Sien Vandag Die Son Weer Skyn", "Los My Alleen", "'n Tikkie Vryheid" en "Troepie Doepie" en "Theuns Jordaan se "Huise van Glas".

Stefan



Hosted by www.Geocities.ws

1