| Jasper van Zyl "Koert Kopbeen" |
||||
| is: 'n denker 'n botanis 'n bioloog 'n velspesialis 'n paaseier-besetene 'n kitaar-maestro 'n body-builder 'n Kurt Darren-fan 'n suksesvolle casanova 'n bekende in fishpaste-kringe 'n Sports Illustrated-model 'n moedersmelk-agent 'n kennis van Britney Spears 'n National Geographic fotograaf 'n Huisgenoot-leser 'n Matriek A-kandidaat 'n kulkunstenaar 'n undercover FBI-agent 'n lid van Mensa 'n Maties-rugbyspeler en 'n blokraaiselopsteller vir 'n Europsese glanstydskrif. Hy verkoop ook sand in die Sahara en ysblokkies in die Suidpool. Hy is ook 'n leuenaar. |
||||