Heuwels Fantasties - Pille vir Kersfees intro: E, B (x2) C#m Dis snaaks hoe hierdie gebou A Sy arms om my en jou kan toevou E C#m Terwyl die elektriese wolk kombers Kom sweef oor die platberg en A Ons veilig vashou B Om die brandstigting te aanskou A E Ek soek pille vir kersfees B Vir my gekerfde senuwees A Niks wat 'n tydjie by die see E B Nie kan genees A E Maar wie soek pille vir kersfees? B Hang af by wie se huis ek gaan wees A E 'n Prys promosie fenomeen B So baie om voor dankbaar te wees C#m Alomteenwoordig, Jou naasbestaande eis A Verdraagsaamheid, E Maar tree oorbodig op C#m In hierdie tyd van samesyn A B Stralejakker, spyseniere, bacchus en al sy vriende A E Ek soek pille vir kersfees B Vir my gekerfde senuwees A Niks wat 'n tydjie by die see E B Nie kan genees A E Maar wie soek pille vir kersfees? B Hang af by wie se huis ek gaan wees A E 'n Prys promosie fenomeen B So baie om voor dankbaar te wees B As jou tuiste is C#m Waar jou hart is A A Wat wil dan hier uitbreek uit my borskas uit C#m A Geneties gelaai om te ontsnap E Die plasma wat spoel B 'n Wemelende massa te veel skade aangedoen A E Ek soek pille vir kersfees B Vir my gekerfde senuwees A Niks wat 'n tydjie by die see E B Nie kan genees A E Maar wie soek pille vir kersfees? B Hang af by wie se huis ek gaan wees A E 'n Prys promosie fenomeen B So baie om voor dankbaar te wees