E Hang, hang aan die hemel B en skop om dig grond C#m A E maar hier, hier rond is daar B niks meer oor vir ons nie E B middelmatigheid, ons voorland en ons vrees C#m A E B jy sal moet vashou en leer om dit te ignoreer Ons veg om oorlewing ons bewys ons bestaan in 'n tweeslaapkamer woonstel waar jy sukkel om te slaap ons kaste is leeg, en ons traankliere soveel leër ons laaste spandeer om die vaal dae in te kleur C#m A E Ek wag geduldig vir die dag E Die dagbreek dig oor 'n jong gesig A C#m A die sonstrale breek deur blou lig en blare E B E as ek dit net met oortuiging kan doen E onder die wilgerboom kom ek vermom saggies in jou oordrom A E B gesê ek sou jou vir altyd kon vashou C#m A E B gesê jy sou my kon vertrou Ons veg om oorlewing ons bewys ons bestaan in 'n tweeslaapkamer woonstel waar jy sukkel om te slaap ons kaste is leeg, en ons traankliere soveel leër ons laaste spandeer om die vaal dae in te kleur C#m A Wag vir my daar by die brug E ons kan hier uitkom as ons wil B ons moet net wil in hierdie verniet, fibercrete, verbruikersvriendelike paniek hiperventileer ons masturbeer die dans C#m A afhanklikes van wat ons is C#m matigheid voor oë stadig oor die klippe, A B hou die blink kant bo! Ons veg om oorlewing ons bewys ons bestaan in 'n tweeslaapkamer woonstel waar jy sukkel om te slaap ons kaste is leeg, en ons traankliere soveel leër ons laaste spandeer om die vaal dae in te kleur