die Heuwels fantasties - Klein Tambotieboom ******************************************* G C As die donker my kom haal D Em en die here my nie soek nie G C as die osoonlaag vergaan D D en in 'n kandelaar van sterre val G C D Em begrawe my hart op Klein Tambotieboom G C D G en strooi my as oor die Bosveld horison Em jy het nie n graad nie G Em G en jy het nie 'n kredietkaart nodig nie C om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar Em G en die verte in van 'n krans af te staar C G D die gelukkigste wat ek ooit was C G D op die maat van my rug in die natuurreservaat C die wind sing my naam G D C D en deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag Em geïsoleer in donderweer G ver van die wolkekrabbers net die atmosfeer Em wat aan ons kleef G en 'n wolkbreuk wat my boekdeel spreek C jy weet ek het nie jy weet ek het nie Em D C ek het nie 'n agenda nie en strooi my as oor die bosbeld horison