ddisselblom - Reën ------------------ 1ste Vers: Am F G Ruik ek weer die wolke Am F G Am En hoor ek weer die wind F G Am Soek ek na 'n teken om te bly 'n Druppel sal genoeg wees Vir my om nie te gaan 'n Druppel sal genoeg wees vir my Refrein: Dm C Dan voel ek blitse slaan Dm C Dan ruik ek water of sand Dm F Dan kom die antwoord Am En 'n storm, reën 1ste Vers Refrein Am F Am Reën x 4 Woorde & Musiek: Johrnè van Huyssteen Baie dankie aan Stefan van Zyl vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse kitaartabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za