ddiselblom - Nikotien & Kafeïen ------------------------------- D Sit ek in my stoel A dis vir jou wat ek voel G Ek voel besonders diep G want vir jou het ek so lief D Ek lê hier op my bank A jy's weg so lank G Ek voel besonders diep G want vir jou het ek so lief Refrein: D A Jy's my nikotien en my kafeïen G My hart loop oor as ek jou net weer kan sien D A Jy's my nikotien en my kafeïen G Ons twee saam is soos vuur en parafien D Ek loop hier in my gang A dis vir jou wat ek verlang G En ek voel besonders diep G want vir jou het ek so lief D Ek sit hier op my stoep A dis jou naam wat ek roep G ek voel besonders diep G want vir jou het ek so lief Refrein: x3 Woorde en musiek - Johrné van Huyssteen Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za