ddisselblom - Bang ------------------ Intro [MUTE}: A5 A5/Ab D5 [x2] Verse [MUTE]: A5 A5/Ab D5 A5 A5/Ab D5 E* [x2] Chorus [light picking/strumming]: Bm F#m E [x2] D E Verse: Chorus: Intermission [MUTE}: [same as verse] Chorus: Outro [MUTE}: [same as intro], but after second time, light picking/strumming (on A and D)... again followed by MUTE Chord Structure: A5 A5/Ab D5 E* D--7 D--7 G--7 G--2 A--7 A--7 D--7 A--2 E--5 E--4 A--5 E--1 Lyrics: Laat in die nanag op die plankvloer Hoor ek die geritsel van jou bekruip Na my kamer, en ek word bang Jy kan nie slaap nie, jy beroep jou Op 'n warm koppie melk Om jou te sus Tot in droomland, En ek is bang Dan sluimer jy weg en los my alleen terwyl jy met jou drome veg en ek word bang as jy so styf-styf teenaan my lę 'n Monster jaag jou En jy huil in my nek Ek troos jou soos 'n kleuter Vryf jou hare, en sę dis net ek Want jy is bang (jy sę) Gister gaffel die dag met muf gemors, Vertel my van ons liefde En soog my siel met die regte kos Want ek is bang Refrein Dan pleng ek my hart, vertel van my vrese my vrae en my smart en vroeg oggenddou lag ons liefde vir al ons banggeit Woorde & musiek: Johrné van Huyssteen Baie dankie aan Petri vir die bydrae van hierdie tab. Besoek www.geocities.com/kitaarmykruis vir meer Afrikaanse tabs. jaspervanzyl@mailbox.co.za