******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Zirk Bergh - So Hoog Soos 'n Boom --------------------------------- G So hoog so hoog soos 'n boom so hoog soos 'n populier boom C G O, my pop dis van jou wat ek elke nag droom G So lank so lank soos 'n tou so lank soos 'n trollerskuit se tou C G Dis hoe lief mmmmm ek is vir jou G so diep so diep soos 'n gat so diep soos 'n mol se gat C G D G Jy kan my verniet kry jy kan maar net kom vat G So krom so krom soos 'n piesang so krom soos 'n piesang wat hang C G Wag maar vir jou gaan ek nog vang G So groot so groot soos 'n fant so groot soos 'n olifant C G My hart mmmmm is aan die brand G So ver so ver soos 'n pad so ver soos 'n teerpad C G D G Jy kan my verniet kry jy kan maar net kom vat Woorde & Musiek: Zirk Bergh TAB: Jannie du Plooy