******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Zinkplaat - Niemandsland ------------------------ e na A na E na A e|--0----0----0----0-- B|--0----0----0----0-- G|--9----6----1----6-- D|--9----7----2----7-- A|--7----7----2----7-- E|--0----5----0----5-- Dit is min of meer die liedjie se drukke, dit werk elkgeval goed genoeg. Die drukke word die heeltyd herhaal, luister maar na die liedjie dis baie maklik om die ritme te vang, geniet dit! VERS: Het jy al ooit gewonder wat is niks en waar... is nêrens Waar...kom die weste-wind vandaan en waar gaan die son as dit ondergaan dis daar waar die stiltes jou ore laat suis en jy vergeet van die wêreld se gedruis want die vlaktes lê oop en misterieus en miskien is jy nou op 'n stukkie van die maan maar iewers tussen Williston, Carnavon en Brandvlei is daar iets wat ek probeer verstaan Koor: Wat's vaaler as as vaal wat's kaler as poedel-nakend-kaal Wat's meer in die middel as die middel van nêrens iewers tussen 'n windpomp en 'n telefoonpaal Daars niks... nêrens, in niemandsland Daars niks... nêrens, in niemandsland Dis daar waar jy orals, nêrens heen ry en selfs die skape aan depressie ly Daars niks wat lewe nie, alles is dood en hoe ver moet 'n mens ry, net vir 'n gesondheidsbrood Alles is skakerings van wit en swart die enigste teken van lewe is net 'n bottel in die teerpad Het God vergeet om dit in te kleur of wou Hy ons iets van eenvoud leer Ek wens en kon 'n stukkie saam my vat van hierdie wêreld sonder 'n afdraai pad Koor: Wat's vaaler as as vaal wat's kaler as poedel-nakend-kaal Wat's meer in die middel as die middel van nêrens iewers tussen 'n windpomp en 'n telefoonpaal Daars niks... nêrens, in niemandsland Daars niks... nêrens, in niemandsland ...as niemandsland Die pad en die horison loop parallel na iewers ver waar jy jou storie kan vertel Die lug so blou en die horison volg jou vir 'n oomblik dink jy...jy verstaan nou Koor: Wat's vaaler as as vaal wat's kaler as poedel-nakend-kaal Wat's meer in die middel as die middel van nêrens iewers tussen 'n windpomp en 'n telefoonpaal Daars niks... nêrens, in niemandsland Daars niks... nêrens, in niemandsland Woorde & Musiek: Bertie (Bewerig) Coetzee TAB: Gerrit Viviers (14806614@sun.ac.za) Zinkplaat - Niemandsland ------------------------- Chord Progression (Verse en Koor - Staalsnaar): E slide na Asus2 E Asus2 slide na E e--0------------0----0----0------------0- B--0------------0----0----0------------0- G--9------------2----1----2------------9- D--9------------2----2----2------------9- A--7------------0----2----0------------7- E--0------------x----0----0------------0- VERS: Het jy al ooit gewonder wat is niks en waar is nêrens Waar kom die westewind vandaan en waar gaan die son as dit ondergaan Dis waaar die stiltes jou ore laat suis en jy vergeet van die wereld se gedruis Want die vlaktes le oop en misteurieus en miskein is jy nou op 'n stukkie van die maan Maar iewers tussen williston, kanaver en brandvlei is daar iets wat ek probeer verstaan KOOR Wats valer as asvaal Wats kaler as poedelnakendkaal Wats meer in die middel as die middel van nêrens? Iewers tussen 'n windpomp en 'n telefoonpaal Daar's niks nêrens Niemandsland Daar's niks nêrens Niemandsland VERS Dis daar waar jy orals nêrens heen ry en selfs die skape aan depressie ly Daar's niks wat lewe nie, alles is dood en hoe vêr moet mens ry net vir 'n gesondheidsbrood Alles is skakerings van wit en swart Die enigste teken van lewe is net 'n bottel in die teerpad Het God vergeet om dit in te kleur of wou hy ons iets van een fout leer? Ek wens ek kon 'n stukkei saam met my vat van hierdie wêreld sonder 'n afdraaipad KOOR Die pad en die horison loop parralel na iewers vêr war jy jou storie kan vertel Die lug so blou en die horison volg jou Vir 'n oomblik dink jy - jy verstaan nou KOOR Woorde & Musiek: Bertie (Bewerig) Coetzee TAB: Charl Cilliers (charl@boerklong.co.za)