******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Zinkplaat – Grondpad Deur My Hart --------------------------------- Figure maar self uit hoe om die brug te speel, ek het klaar die akkoorde daar gesit. Ook 'n baie mooi song - geniet dit! INTRO & VERS (word amper dwarsdeur gespeel): D C2 C2 e -----------2h3-2--------------- ------- B ---------3-------2-----3-3-3--- ---3-3- G -------2-----------3---0-0---2- x4 ---0-0- D -----0------------------------- -2----- A ---------------------3--------- ------- E ------------------------------- ------- KOOR: G D C2 D G D C2 e -----3-----2-----3-----2-----3-----2-----3----- B -----3-----3-----3-----3-----3-----3-----3----- G -----0-----2-----0-----2-----0-----2-----0----- D -----0-----0-----2-----0-----0-----0-----2----- A -----2-----------3-----------2-----------3----- E -----3----------------------------------------- BRUG: Em G Am C e -----0-----3-----3-----2----- B -----0-----3-----3-----3----- G -----0-----0-----0-----2----- D -----2-----2-----2-----0----- A -----2-----3-----2----------- E -----0----------------------- VERS Jy vat die grondpad deur my hart Jou kop is deurmekaar, 'n jou petroltenk kwart Jy soek verbysterd na iets op jou padkaart Maar hier staan die tyd stil, September is soos mart Jy lyk vir my ‘n bietjie verdwaal Maar ek lees jou presence op die Richterskaal Hierie was eers net ‘n sprokiesverhaal Toe't jy die verkeerde perd opgesaal KOOR Maar jy vat die grondpad hier deur my hart Jou vrag is te swaar, en jou tires te hard Jy pad ‘n sinkplaat hier deur my hart... VERS Maar die ou tannies bel vir Nicky op Radio sonder grense En ‘n kamikaze-tor maak ‘n vetkol teen jou venster Die haakbosse herkou nog aan laasjaar se reën Maar jy en die reën het te veel in gemeen Op die horison hang ‘n kumuluswolk Dis net ‘n actor wat ‘n rol vertolk Dit bring vals hoop op nuwe geluk Terwyl jou four-by-four die laaste petrol sluk KOOR Maar jy vat die grondpad hier deur my hart Jou vrag is te swaar, en jou tires te hard Jy pad ‘n sinkplaat hier deur my hart... VERS (speel eers) Maar wat is liefde sonder hartseer en pyn En wat is ‘n braai sonder ‘n botteltjie wyn Is daar enige waarheid in hierdie klipwoestyn Hoe lank gaan jou verlede nog in stof verdwyn Maar die hittegolwe verwring jou toekoms na voor En jy begin stadig maar seker moed verloor Want hierdie wêreld is deur iemand getoor Met net die grondpad wat my hart deurboor (sag) Speel KOOR Brug Maar wie van Adam en Eva het vir wie verlei En wie's die rede dat jy hierdie one-way ry Jy’s verby die punt van no-return En dis te laat vir ‘n hand-brake turn Jy trek af onder ‘n kameeldoringboom Die paradys is net ‘n nare droom Jy word wakker en jy is vol sweet Maar jy’t klaar die droom vergeet Maar jy’t klaar die droom vergeet OUTRO Maar jy vat die grondpad deur my hart Maar jou vrag is te swaar en jou tires te hard Jy pad ‘n sinkplaat hier deur my hart KOOR Maar jy vat die grondpad hier deur my hart Jy pad ‘n sinkplaat hier deur my hart Op die grondpad hier deur my hart... Woorde & Musiek: Bertie (Bewerig) Coetzee TAB: Charl Cilliers (charl@boerklong.co.za)