******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Zinkplaat - Blikkitaar Blues ---------------------------- Hierdie song word met 'n klampie (capo) op die 2de fret gespeel. Ek het spesiaal uitgegaan en een vir R70 gaan koop net om hierdie song te kan speel - dis 'n flippen great song, maklik om te speel, en jy kan maklik 'n paar meisies se harte aanraak met hom. Dit is my eerste tab, maar ek is seker hy is 99% reg. (Speel met liefde ^_^) INTRO & VERSE: G C2 Em7 D e --------------------------------------------2/3----- B -----------3-----------3-----------3---------------- G --------0-----0-----0-----0-----0--------2---------- D --------------------------------------0------------- A -----------------3-----------2---------------------- E -----3---------------------------------------------- KOOR: G C2 Em7 D e -----3-----3-----3-----2----- B -----3-----3-----3-----3----- G -----0-----0-----0-----2----- x7 D -----0-----2-----2-----0----- A -----2-----3-----2----------- E -----3----------------------- BRUG: Em G D e -----0-----3-----2 B -----0-----3-----3 G -----0-----0-----2 D -----2-----0-----0 A -----2-----2------ E -----0-----3------ LEAD (sonder capo): e -7/12-12-12-5-5-4-5-7-5-5-5-5-5-4-5-7-5/7*-7-5-5h7-4-4h5-2-0h2-0h2-2-4/12-5-7-5-4-5- G ------------------------------------------------------------------------------------ D ------------------------------------------------------------------------------------ A ------------------------------------------------------------------------------------ E ------------------------------------------------------------------------------------ VERS: Sy's 'n protea wat op die vlaktes groei Daar waar die son selfs die sonbesies skroei Haar oë so bruin soos die grond na die reën Daai somersaande was soms alleen Se donderstorm is die liefde verby En 'n donga vol stof is al wat oorbly Maar elke somer word die donga weer vol Net om die wande verder uit te hol KOOR: Ek speel 'n tune op my blikkitaar Ek weet dis vals, maar die song is vir haar Sy is my girl van die bo-karoo In die maanlig sal sy alles glo VERS: Ons praat oor die toekoms en volgende jaar En ons droom maar die waarheid is daar Ek troos myself en sê ek's nou hier maar my siel is klaar in die Oranjerivier KOOR: Ek speel 'n tune op my blikkitaar Ek weet dis vals maar die song is vir haar Sy is my girl van die bo-karoo In die maanlig sal sy alles glo BRUG Sy praat 'n taal wat net die maan kan verstaan Dit kom oor ons ver verlate vlaktes aan Maar in die boland klink dit vreemd en leeg Met elke woord begin sy verder weg beweeg Speel koor VERS Ek speel die blues op my akoestic kitaar ek weet dis vals dis song is vir haar sy was my girl van die bo-karoo in die maanlig en die nagwind sou sy enigiets glo KOOR x 2 Ek speel 'n tune op my blikkitaar Ek weet dis vals maar die song is vir haar Sy is my girl van die bo-karoo In die maanlig sal sy alles glo Ek speel 'n tune op my blikkitaar Ek weet dis vals maar die song is vir haar Sy is my girl van die bo-karoo In die maanlig sou sy alles glo... Sou sy enigiets glo En het sy alles geglo Woorde & Musiek: Bertie Bewerig TAB: Charl Cilliers (charl@boerklong.co.za)