******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Zinkplaat - Alles Is OK ----------------------- G D Em C x2 VERS G Jou dag was goor D Want jou girl het jou gedrop Em Jy't rugby gespeel C En jou skouer gepop En al jou CD's is gesteel Al jou Valiant en Koos Vir Kersfees Kry jy Patricia Lewis G D Em C KOOR Dan sing jy G D Alles is OK, alles gaan verby Em C Die lewe is te kort om suur te word G D Alles is OK, alles gaan verby Em C Die lewe is te kort om suur te word G D Em C G D Em C Want alles is OK en alles gaan verby G D Em C Die lewe is te kort om suur te word G D Em C Die lewe is te kort om suur te word VERS Jy't jou pa se kar afgeskryf Te veel bier in die lyf Die pregnancy test is blou En jy't gedink sy is safe En jy't die kunstefees gemis Want jou ouma het verjaar Toe jy terugkom Hoor jy almal was daar En dit was die paartie van die jaar! KOOR Dan sing jy Alles is OK, alles gaan verby Die lewe is te kort om suur te word Alles is OK, alles gaan verby Die lewe is te kort om suur te word Want alles is OK en alles gaan verby Die lewe is te kort om suur te word Die lewe is te kort om suur te word Woorde & Musiek: Bertie (Bewerig) Coetzee