******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Zak van Niekerk - Lekkerkry --------------------------- Intro: C G C G C G C F C G C F C G C F C C G Mooi Willemiena vang hom lekker stasie C Sy's my ou meisiekind my ou troetelhasie G Sy dra linne rokkies met 'n enkelring C En het voor in die koor in die kerk gesing G Ek vang 'n geelvis in die vaaldam C Ek sien 'n bosluis op die bokram G Daars 'n vyeboom in my agterplasie C En die brandewyn staan in my tande glasie KOOR F C Ja ek kyk elke dag hoe die beeste wei G C En kla maar so oor die boerdery F C Al moet ek sweet en so bitterly G C My plaas se naam is lekkerkry Ek braai 'n vleisie op die kole En my skoen kort nuwe sole Ek drink witblits daar van woepertal En dit laat my sommer uit my voete val Daars 'n geelslang in die voete paadjie En 'n vetkol op my skotsbaadjie Ek verstik aan 'n visgraatjie En die plaastoilet het 'n loergaatjie C G C G C G C F C G C F C C F C Woorde & Musiek: Zak van Niekerk TAB: Jannie du Plooy