******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Wynand Strydom - Net Een Lewe ----------------------------- G Gee my tyd om myself te vind C Weggewaai deur die winde in Augustus G Gee my tyd om jou te soek C Tussen die verfkas en die doek van skilde D G C En erens uit nerens, sal jy gestalte kry D G D Die siege en die vlees , alweer tot een verby KOOR G C D G Net een lewe om te doen wat ek wil G C D Net een lewe om liefde te vind G C D Net een lewe om te sê wat ek wil G C D G Daar’s geen tyd, geen tyd om te verspil nie Gee my tyd en ek wys jou waarheen Waarheen alle paaie altyd ly Geen my jou hand en ek vat jou daarheen Daarna waar die son verewig skyn En erens uit nerens sal jy gestalte kry Die siege en die vlees, alweer tot een verby KOOR Woorde & Musiek: Wynand Strydom TAB: Deon Smit