******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Worsie Visser - Tannie Met Die Rooi Rokkie ------------------------------------------ A Tannie met die rooi rokkie E Tannie met die rooi rokkie Tannie met die mooi, tannie met die rooi A Tannie met die rooi rokkie Ek vat haar om haar nekkie ek soen haar op haar bekkie Tannie met die rooi rokkie Vat haar aan haar handjie en lei haar om die rantjie Tannie met die rooi rokkie Vat haar om haar lyfie en ek sê sy's my wyfie Tannie met die rooi rokkie Ek vat haar om haar nekkie ek soen haar op haar bekkie Tannie met die rooi rokkie Tannie met die rooi rokkie Tannie met die rooi rokkie Tannie met die mooi, tannie met die rooi Tannie met die rooi rokkie A D A Maar hoekom nie gesê nie, dat jy my nie wil hê nie E A Dan het ek geweet om jou in die pad te steek So nader die kolonie so nader aan my o lief so nader aan die Vrystaat so nader aan my sweetheart En hiervandaan na Boesmanland loop die meisies hand aan hand En hiervandaan na Kaapstad, daar is die meisies kwaadkat Tannie met die rooi rokkie Tannie met die rooi rokkie Tannie met die mooi, tannie met die rooi Tannie met die rooi rokkie TAB: Stefan van Zyl