******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Worsie Visser - Lekker Ou Jan ----------------------------- D G Dis `n lekker ou Jan, Dis `n lekker ou Jan D A D Dis `n lekker ou Jan, ou Jan van ding ou dierbare ding Kom hang aan my, kom hang aan my Kom hang aan my soos die Kaap se heuning by Ek het jou lief, ek het jou lief Ek het jou lief soos pap en boelie beef Kom staan by my, kom staan by my Kom staan by my tot die perde horings kry Dis `n lekker ou Jan, Dis `n lekker ou Jan Dis `n lekker ou Jan, ou Jan van ding ou dierbare ding Kom sit by my, kom sit by my Kom sit by my soos `n Kaap se adamsvy Kom hou my vas, kom hou my vas Kom hou my vas soos dit lank gelede was Kom praat met my, kom praat met my Kom praat met my tot die dag weer lewe kry