******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Worsie Visser - Ek En My Meisie ------------------------------- Intro: G D G D Ek en my meisie bly in 'n huisie (D7) G Ons bly op 'n plekkie, nie op die mêp nie D Ek en my sussie, ons woon in 'n huggie (D7) G Maar ek en my ma, dié bly by my pa G D Ek en my meisie bly in 'n huisie D7 G Bly in 'n huisie, ek en my meisie G D Ek en my meisie bly in 'n huisie D7 G Bly in 'n huisie, ek en my meisie Ek en my vroutjie bly in 'n koutjie Ons bly in koutjie, en daar's ook nie fout nie Maar my ou skoonma bly in 'n woonwa En my ou skoonpa, dié ry op 'n sleepwa Ek en my meisie bly in 'n huisie Bly in 'n huisie, ek en my meisie Ek en my meisie bly in 'n huisie Bly in 'n huisie, ek en my meisie Ek en my meisie bly in 'n huisie Bly in 'n woonstel, daar by my vet pêl Maar my ou dronk pêl sit in 'n tronksel En ek en my ma, dié bly by my pa Ek en my meisie bly in 'n huisie Bly in 'n huisie, ek en my meisie Ek en my meisie bly in 'n huisie Bly in 'n huisie, ek en my meisie Ek en my meisie bly in 'n huisie Bly in 'n huisie, ek en my meisie Ek en my meisie bly in 'n huisie Bly in 'n huisie, ek en my meisie