******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Worsie Visser - Boesmanland --------------------------- KOOR G O, Boesmanland, vat my hand D En lei my oor die rand se kant C As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê D G Boesmanland vat my hand VERS En die sonnetjie sak mos weg O ja, die sonnetjie sak mos weg Die sonnetjie sak mos weg Agter die punt van ou Tafelberg En die son sal jou daar brand O die son sal jou daar brand Ja stap nou saam met my met jou hoedjie in jou hand KOOR x2 VERS Ons ploeg mos en ons saai Ja ons ploeg mos en ons saai O ons ploeg mos en ons saai Want die wind het wes gedraai En die gousblom staan en blom Ja die gousblom staan en blom Kyk hoe ry die mense hier soos hul van ver af kom KOOR x2 En as die bokke nou so blêr Ja as die bokke nou so blêr En as die bokke nou so blêr Dan lê my gedagtes ver En as die haan so soggens kraai Ja as die haan so soggens kraai Dis dan wanneer die windjie so lekker koel kan waai KOOR 2x Die skemerwind waai koud O die skemerwind waai koud Ja die skemerwind waai koud En ek voel daar is erêns fout En die witperd dit is hy Ja die witperd dit is hy met hom sal ek vannaand na my bokkie toe kan ry KOOR 2x O, die hond het my beskyt O, die hond het my beskyt O, die hond het my beskyt Van die tafel af gegryp