******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Werner Carstens en Voël - Kaktus In My Vistenk ---------------------------------------------- 1ste Vers: C G D G Soms voel my lewe net soos ‘n vistenk C G D Deursigtig sodat almal deur my sien C G D G Daar’s vrae wat ek vra en dinge wat my pla C G D Dsus4 En ek wonder oor die kaktus wat ek sien x 2 Refrein: C G D G Daar’s ‘n kaktus in my vistenk ja ja C G D Daar’s ‘n kaktus in my vistenk ja C G D G Herinner my, herinner my , ja ja C G D Daar’s ‘n kaktus in my vistenk Brug: G Em C Kaktus, bly by my G Em C Kaktus, jy maak my vry (hierdie reël eers na tweede refrein) 2de Vers: Soms in ons lewens is daar dinge soos ‘n kaktus Wat staan op ‘n plek waar hy nie hoort Dan wonder ek of ons vergenoegd is met ons lewens Gaan ons toelaat dat die dorings son aanhou steek Refrein Brug Woorde & Musiek: Werner Carstens TAB: Deon Smit