******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - Wandellied -------------------------- G As ek moeg word vir die lewe in die stad, A D Lok my die wandelpad. (2x) G D In die veld pluk ek ‘n wandelstaf G Van die naaste doringboompie af, C D G D En sing my wandellied, en sing my wandellied. Of ek luister na my eie voeteval Op pad oor berg en dal. (2x) Dan’s ek weer die eensaam wandelaar Van die lekker landstreek wie-weet-waar, ‘n swerwer lewenslank, ‘n swerwer lewenslank. En die blou plafon wat oor die velde strek Sal saans my sluimer dek. (2x) En die sterreheer sal kom en gaan Oor die maanverligte hemelbaan En vriend’lik wink van ver, en vriend’lik wink van ver. Woorde: Eitemal Musiek: Tradisioneel TAB: Emile Lewis