******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - Ver In Die Węreld, Kittie ----------------------------------------- C G7 C Ver in die węreld, Kittie, Kittie, Kittie G7 C Ver in die węreld, Kittie, Kittie oor die see F C Sy laat haar draai, sy laat haar swaai G7 C Maar sy laat haar nie verraai F C Sy laat haar draai, sy laat haar swaai G7 C Maar sy laat haar nie verraai Al in die rondte Kittie, Kittie, Kittie Al in die rondte Kittie, Kittie om die draai. Hy swaai haar hier en hy swaai haar daar maar sy hou haar bymekaar Hy swaai haar hier en hy swaai haar daar maar sy hou haar bymekaar Wie is die kęrel, Kittie, Kittie, Kittie? Wie is die kęrel, Kittie, wat so knaend draai? Dis Piet de Waal wat die paal wil haal maar sy flous hom elke maal. Dis Piet de Waal wat die paal wil haal maar sy flous hom elke maal. Woorde: P. McLachlan Musiek: Tradisioneel