******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - Vat Jou Goed En Trek Ferreira --------------------------------------------- D G Vat jou goed en trek, Ferreira A7 D Vat jou goed en trek G Agter die bos is 'n klompie perde A7 d Vat jou goed en trek D Swaar dra al aan die eenkant A7 Swaar dra al aan die eenkant D Swaar dra al aan die eenkant A7 D Vat jou goed en trek Woorde & Musiek: Tradisioneel