******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - Trekliedjie --------------------------- 1ste Vers: G C G Die sweep het geklap en die wawiele draai G D7 G Agter die rooispan aan G C G Ons harte is swaar, die skeiding is daar B7 D7 G Van die plaas waar ons tuiste staan Koor: G C Trek oor die vlakte, trek oor die rant G Em D7 Stadig nou! Briek aandraai! G Hotagter! Haaragter! C G D7 G Vat nou die wa! Geluk lê net om die draai! G C Uitspan vannaand, uitspan vannaand G Em D7 Uitspan op Mooifontein! G Hotagter! Haaragter! C G G D7 G Vat nou die wa! Geluk lê net om die draai! 2de Vers: Met jou aan my sy, o liefste van my Dan vrees ek geen gevaar Die wildernis in, om die vryheid te win Daar word ons drome waar Koor Woorde: A.E. Carinus-Holzhausen Musiek: Walter Kittredge TAB: Stefan van Zyl