******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - Tant Hessie Se Witperd -------------------------------------- D Kyk hoe ry Tant Hessie se witperd A7 D Hessie se witperd, Hessie se witperd! D A7 D Kyk hoe ry Tant Hessie se witperd, Hessie se witperd bo! D G D Julle maak verniet Tant Hessie se witperd sleg A7 D Tant Hessie se witperd maak die hele węreld reg O kyk hoe ry Tant Hessie se witperd Hessie se witperd, Hessie se witperd! Kyk hoe ry Tant Hessie se witperd, Hessie se witperd bo! Woorde & Musiek: Tradisioneel TAB: Stefan van Zyl