******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - So Lank As Die Rietjie -------------------------------------- KOOR G D7 Solank as die rietjie in die water lê G In die water lê, in die water lê G Solank as die rietjie in die water lê D7 G Blommetjie gedenk aan my C G D7 G En ek vat haar aan haar handjie, lei haar om die randjie, blommetjie gedenk aan my! KOOR En ek vat haar om haar nekkie, soen haar op haar bekkie, blommetjie gedenk aan my! KOOR Woorde & Musiek: Tradisioneel TAB: Stefan van Zyl