******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - Pollenys ------------------------ Koor: G D Pollenys, Pollenys jou lieflike ding D7 G Dis om jou, dis om jou wat ek so dwing G D Ek hou my lyf so vol dingetjies, D7 G En ek draai met die tannie met die sewe ringetjies 1ste Vers: G D Oom Jannie Pieter Groentjie, om wie moet ek dink ? D7 G Ek dink net aan jou en g'n niemand meer G D Lank is die seun en kort is die pa, D7 G C G Mooi is die dogter en lelik is die ma. Koor 2de Vers: Die dak is van strooi, die mure van klei En elkeen wat kom, die wil daarin bly Hoog is die Solder en laag is die vloer, As julle opsit gaan ons vir julle loer Koor Woorde & Musiek: Tradisioneel TAB: Stefan van Zyl