******************************************************* HIERDIE AFRIKAANSE TAB IS VERSPREI DEUR KITAAR MY KRUIS www.geocities.com/kitaarmykruis kitaarmykruis@gmail.com ******************************************************* Volksliedjies - Oom Bossie van die Bosveld ------------------------------------------ F Bb C F Oom Bossie van die Bosveld, Bosveld, Bosveld F Bb C F Oom Bossie van die Bosveld, met sy stokkies baard Hy's opgeruimd en vrolik, vrolik, vrolik Hy's opgeruimd en vrolik, met sy stokkies baard Bb F Hy was hom nou en dan, in 'n ou verwoeste pan G7 C7 Hy maak sy dop van perskesop en sê "Pasop, dit skop!" Oom Bossie van die Bosveld, Bosveld, Bosveld Oom Bossie van die Bosveld, met sy stokkies baard Woorde & Musiek: Danie Bosman/Carstens/De Waal TAB: Stefan van Zyl